Access over 20 million homework & study documents

Afrikaans sal p1 nov 2019 memo noord kaap

Content type
User Generated
Rating
Showing Page:
1/18

Sign up to view the full document!

lock_open Sign Up
Showing Page:
2/18

Sign up to view the full document!

lock_open Sign Up
Showing Page:
3/18

Sign up to view the full document!

lock_open Sign Up
End of Preview - Want to read all 18 pages?
Access Now
Unformatted Attachment Preview
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE NOORD-KAAP PUNTE: 120 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1 2 NSS – Nasienriglyne (Nood-Kaap) DBE/November 2019 AFDELING A: LEESBEGRIP NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP 1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer. 2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/ EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word. 4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt. 5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. 6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. 7. Aanvaar dialektiese variasies. 8. Aanvaar die lett ...
Purchase document to see full attachment
User generated content is uploaded by users for the purposes of learning and should be used following Studypool's honor code & terms of service.

Anonymous
Awesome! Made my life easier.

Studypool
4.7
Trustpilot
4.5
Sitejabber
4.4

Similar Documents